South Africa: Western Cape High Court, Cape Town

You are here:
SAFLII >>
Databases >>
South Africa: Western Cape High Court, Cape Town >>
2011 >>
[2011] ZAWCHC 58
| Noteup
| LawCite
Ntozini v S (SS63/2007) [2011] ZAWCHC 58 (23 February 2011)
Download original files |
IN DIE HOE HOF VAN SUID-AFRIKA
(WES-KAAP HOE HOF, KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: SS63/2007
DATUM: 2011-02-23
In die saak van:
LUCAS NTOZINI …...................................................................................Applikant
en
DIE STAAT …........................................................................................Respondent
UITSPRAAK
FOURIE, J:
Die applikant doen aansoek om verlof om te appelleer teen die vonnis van lewenstange gevangenisstraf wat op 20 Maart 2003 aan horn opgele is weens die verkragting van die 15-jarige klaagster. Die Staat bestry die aansoek.
Dit is geykte reg dat in 'n aansoek van hierdie aard die applikant die hof moet oortuig dat daar 'n redelike vooruitsig op sukses op appel bestaan.
Ek het die gronde waarop die aansoek gegrond word, oorweeg, asook die betoe van beide die advokate. Ek is egter van oordeel dat, veral aan die hand van die gronde wat reeds verstrek is in die uitspraak en vonnis, die applikant nie getoon net dat daar wel 'n redelike vooruitsig op sukses op appel bestaan nie. DERHALWE WORD DIE AANSOEK OM VERLOF OM TE APPELLEER VAN DIE HAND GEWYS.
FOURIE, J