South Africa: Western Cape High Court, Cape Town Support SAFLII

You are here:  SAFLII >> Databases >> South Africa: Western Cape High Court, Cape Town >> 2010 >> [2010] ZAWCHC 420

| Noteup | LawCite

SWD Rugby Voetbal en Ander v Baartman and Others (24939/2009) [2010] ZAWCHC 420 (10 June 2010)

Download original files

PDF format

RTF format


IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA


(WES-KAAP HOE HOF, KAAPSTAD)


SAAKNOMMER: 24939/2009


DATUM: 10 JUNIE 2010


In die saak tussen:


SWD RUGBYVOETBAL EN EEN ANDER …...........................................Applikante


en


HENNIE BAARTMAN …................................................................1ste Respondent

JOHN BRUINERS ….......................................................................2de Respondent

VIRGIO BRAAFF ….........................................................................3de Respondent


UITSPRAAK


(Aansoek vir verlof om te appelleer)


LE GRANGE. R:


Hierdie is 'n aansoek om verlof om te appelleer na die Hoogste Hot van Appel teen my uitspraak soos gelewer op 12 April 2010. Na aanhoor van die advokate vir die partye, en met deurlees van die stukke in hierdie aangeleentheid, is ek nie oortuig dat daar "h redelike vooruitsig van sukses op appel staan en of dat 'n ander hof tot "n ander bevinding sal kom rakende die gronde van appel waarop die applikant steun in hierdie aansoek nie. Dit votg dat die aansoek om verlof om te appelleer nie kan slaag nie. In die gevolg word die volgende bevel gemaak. Die aansoek om verlof om te appelleer word van die hand gewys met kostes.




LE GRANGE, R