![]() |
[Home]
[Databases]
[WorldLII]
[Search]
[Feedback]
South Africa: Supreme Court of Appeal |
[Database Search] [Name Search] [Recent Decisions] [Noteup] [Help]
VAN HEERDEN AHR
Ek gaan akkoord met die siening van Harms AR
dat, op ‘n uitleg van die tersaaklike dokument, die sessie nie aksessoor
tot die
respondent se borgverpligting is nie. Ek twyfel egter of so ‘n
konstruksie behoorlik in die pleitstukke geopper of in geskil
gestel is.
Aangesien ek saamstem met die mening van Marais AR dat die borgstelling geldig
is, is dit egter onnodig om verder op
hierdie aspek in te gaan .
Ek stem
dus ook saam met die bevele wat Marais AR in die vooruitsig stel.
HJO VAN
HEERDEN
ADJUNK HOOFREGTER
SAFLII:
|
Terms of Use
|
Feedback
URL: http://www.saflii.org/za/cases/ZASCA/1999/69.html