Women in this country are entitled to the protection of these rights. They have a legitimate claim to walk peacefully on the streets,
to enjoy their shopping and their entertainment, to go and come from work, and to enjoy the peace and tranquillity of their homes
without the fear, the apprehension and the insecurity which contstantly diminishes the qualitnd a clear message to the accused, to
other potential rapisy and enjoyment of their lives....
The Courts are under a duty to sets and to the community: We are determined to protect the equality, dignity and freedom of all
10
women, and we shall show no mercy to those who seek to invade those rights."
In die lig hiervan, en die besondere omstandighede van die
onderhawige geval, veral die feit dat die appellant berekend te werk gegaan
het en dat sy slagoffer 'n onskuldige, ongekunstelde 14-jarige maagdelike
meisie was teenoor wie hy op 'n gevoellose en brutale wyse opgetree het,
kan die opgelegde vonnisse, ofskoon swaar, nie as onredelik hoog beskou
word nie - n
g wat betref die effektiewe vonnis van tien jaar
gevangenisstraf n
g wat betref die bykomende opgeskorte ses jaar
gevangenisstraf. Sover dit laasgenoemde aangaan, gesien die
verhoorlanddros se opmerkings ten opsigte van die appellant, sal die
opgeskorte vonnis as 'n gepaste afskrikmiddel dien na die appellant se
vrylating. Indien hy hom egter voortaan gedra soos dit 'n regsgehoorsame
11
burger betaam, het hy geen rede om te vrees dat dit ooit in werking gestel sal word nie.
Die app
l word gevolglik van die hand gewys.
J W SMALBERGER APP
LREGTER
EKSTEEN AR )Stem Saam MELUNSKY Wnd AR )
SAFLII:
|
Terms of Use
|
Feedback
URL: http://www.saflii.org/za/cases/ZASCA/1998/34.html