Die artikel is, myns insiens, daarop gerig om die drukkende werklas op howe van app
l, insluitende en miskien veral hierdie Hof, te verlig. Dit breek weg van die destydse vae begrippe soos 'abstrak', "akademies'
of 'hipoteties', as maatstawwe vir die uitoefening van 'n hof van app
l se bevoegdheid om 'n app
l nie aan te hoor nie. Dit stel nou 'n direkte en positiewe toets: sal die uitspraak of bevel 'n praktiese uitwerking of gevolg h
? Gesien die doel en die duidelike betekenis van hierdie formulering, is die vraag of die uitspraak in die geding voor die hof 'n
praktiese uitwerking of gevolg het en nie of dit vir 'n hipotetiese toekomstige geding van belang mag wees nie.
In die onderhawige geding gaan dit om die korrektheid al dan nie van die verlening van 'n finale interdik om die proklamasie van 'n
bepaalde ooreenkoms te
12 verhoed. Reeds op die datum wat gevra is vir bekragtiging van die bevel nisi was
daar, blykens die uitspraak, geen werklike geskil meer tussen die partye nie. Die
appellante wou nie meer die ooreenkoms verder voer deur proklamasie nie. Hulle het
self toegegee dat die ooreenkoms in elk geval reeds verval het. Dat daar nog
meningsverskil tussen hulle oor die posisie van Tafelkop bestaan het, is wel waar.
Maar dit was vir die geskil voor die hof a quo reeds toe al irrelevant. Bekragtiging
of nie-bekragtiging van die bevel nisi sou n
g vir die een, n
g vir die ander party
enige praktiese uitwerking ofresultaat gehad het. Al wat op die spel kon wees, was
die koste-kwessie. Selfs al sou die regsposisie gewees het soos die appellante dit
ingesien het, was daar op die keerdag geen hangende of dreigende regskending
teenoor hulle nie.
Dit is ook die posisie tans, miskien in nog duideliker waameembare vorm,
want die administrasie van Groblersdal is intussen aan die Noordelike Provinsie
oorgedra. Mens kan selfs die vraag vra: welke belang het die appellante, wat
13 Mpumalanga verteenwoordig, om die app
l tot op hierdie finale stadium in hierdie
Hof voort te gesit het, behalwe die koste-aspek?
Mnr Van der Byl het voorts aangevoer dat die app
l wel 'n praktiese uitwerk
ng sal h
in soverre dit die ratio decidendi van die bestaande uitspraak van die hof a quo, wat as presedent kan dien,
f sal bekragtig
f van regskrag ontneem. Daarmee het hy bedoel die regsvraag of 'n landelike gebied
ngevolge die bepalings van arts 7 A en 10 A van die Wet, saam met plaaslike owerhede in een oorgangsraad geamalgameer mag word.
Feit is dat daar geen sodanige presedent deur die uitspraak van die hof a quo geskep is nie. Alhoewel die geleerde regter in die loop
van die uitspraak ges
het dat hy na die vertolking van art 10 van die Wet sal terugkeer, het hy dit nooit gedoen nie. Hy het n
rens bevind wat die staatkundige posisie van Tafelkop is nie en of dit ingevolge die Wet met plaaslike owerhede saamgevoeg mag word
nie. Die presedent, wat deur mnr Van der Byl gevrees word, bestaan dus eenvoudig nie. (Terloops, Van
14 Dyk R het verlof verleen om na hierdie Hof te appelleer teen sy vertolking van art 10
van die Wet. Soos genoem, is daar in die uitspraak geen sodanige vertolking nie).
Mnr Ebersohn het namens die respondent in aanvullende betoogshoofde aangevoer dat die uitslag van die app
l inderdaad 'n praktiese uitwerking sal h
, nieteenstaande die feite hierbo vermeld. Hy het aangevoer dat aanduidings bestaan dat daar 'n nuwe bedeling kom wat die bepalings
van art 10 A van die Wet sal herroep. Sou dit gebeur, het die gewraakte bevel wel 'n praktiese betekenis, aldus mnr Ebersohn.
'n Duideliker erkenning dat die huidige app
l van hipotetiese, spekulatief-toekomstige aard is, kan beswaarlik bestaan.
Na my mening het geeneen van die partye daarin geslaag om aan te toon dat 'n uitspraak in die huidige app
l, na welke kant dit ook al mag gaan, enige praktiese uitwerking of gevolg, soos vereis deur art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof,
sal h
nie.
15 Die korrekte bevel sou dus wees om die app
l van die hand te wys.
Wat moet beveel word ten aansien van die koste van die app
l?
Namens die respondent is aangevoer dat die voortsetting van die app
l nie by hom berus het nie. Dit is die appellante wat hom na hierdie Hof gebring het. Namens die appellante is aangevoer dat, selfs
nadat hierdie Hof die reeds genoemde navraag gedoen het, albei die partye geleentheid gehad het om 'n einde aan die app
l te bring. Die respondent het egter ook aangevoer dat die app
l bereg moet word.
Alles inaggenome meen ek dat die uitoe
ening van 'n billike diskresie vereis dat geen kostebevel gemaak sal word nie. Dit sal meebring dat elke party verantwoordelik is
vir sy eie app
lkoste. Albei partye is myns insiens ewe verwytbaar vir die voortsetting van 'n app
l wat nie lewensvatbaar was of is nie.
Daar is 'n paar verdere opmerkinge wat in verband met hierdie geding gemaak moet word.
Eerstens: Vir 'n behoorlike beregting van die kemvraag, naamlik of 'n
16 landelike gebied soos Tafelkop in 'n oorgangsraad met 'n plaaslike owerheid soos
Groblersdal geamalgameer mag word, is veel meer inligting nodig as wat enigeen van
die partye voor die hof a quo en voor hierdie Hof geplaas het. Die stukke en die
betoogshoofde is, om dit sagkens te stel, skamel. Daar is onvoldoende inligting om
te bepaal of Tafelkop kwalif
seer as 'n "plaaslike owerheid" in die uitgebreide
betekenis wat art 1 van die Wet aan die term gee.
As hierdie app
l op die gemelde kernvraag bereg sou moes gewees het, sou dit, weens die nalate van beide partye, net nie gedoen kon word nie.
Tweedens: Die bedoeling van art 21 A van die Wet op die Hooggeregshof is klaarblyklik om die drukkende werklas van howe van app
l te verlig. App
lle behoort slegs vir beregting voorgel
te word as daar 'n werklike, praktiese uitwerking of gevolg van 'n uitspraak van die hof van app
l salwees. Praktisyns behoort dus deurgaans die doel van art 21 A voor o
te hou; in die besonder by 'n aansoek om
17 na 'n ho
r hofte appelleer en by die voortsetting, voorbereiding en beredenering van
die app
l.
Die app
l word van die hand gewys.
Stem saam :
Smalberger AR Howie AR Schutz AR Farlam Wnd AR
SAFLII:
|
Terms of Use
|
Feedback
URL: http://www.saflii.org/za/cases/ZASCA/1998/20.html