![]() |
[Home]
[Databases]
[WorldLII]
[Search]
[Feedback]
South Africa: Supreme Court of Appeal |
[Database Search] [Name Search] [Recent Decisions] [Noteup] [Help]
3 houding ingeneem dat die wysiging van die kerkorde sowel as die
kerkvereniging ongeldig was en nie hulle bestaan as gemeentes van die
NGKA geraak het nie. Uiteindelik was ongeveer 100 NGKA gemeentes
(76 gemeentes in die Vrystaat en 26 gemeentes in die gebied van Phororo)
nie bereid om die kerkvereniging te aanvaar nie. Verskeie pogings om die
geskille op te los, het nie geslaag nie en die streeksinode van die NGKA-
OVS het inderdaad voortgegaan om 'n vergadering op 27 September 1995
te hou.
Daama het die VGK op 26 Februarie 1996 'n aansoek gebring in die
Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling vir 'n verklarende bevel dat die
NGKA en die NGSK op 14 April 1994 regsgeldig verenig het om die VGK
te vorm; dat die NGKA gevolglik nie meer bestaan nie; dat "alle regte,
voorregte, eiendomme, bates en laste van die regspersone van die NGKA
oorgedra is na die ooreenstemmende regspersone van die VGK" en dat die
was aanvanklik gerig teen 161 respondente synde die individue en
enigste wat die aansoek teengestaan het. Die Hof a quo (Van Coller R)
Oranje-Vrystaat, Transvaal en Natal. Soos blyk u
t die stukke voor ons,
het die vier kerke se gemeentes, ringe en sinodes (laasgenoemde as
streeksinodes) bly voortbestaan sonder enige oordrag van bates. Hierdie
kerkvereniging was dus, soos later sal blyk, wesenlik verskillend van die
kerkvereniging wat in die huidige saak ter sprake is. In 1975 het die
algemene sinode van die NGKA besluit om hom te beywer vir eenwording
met die ander drie lede van NG Kerkfamilie naamlik die NG Kerk, die
Refbrmed Church in Africa en die NGSK. Hierdie besluit is daama telkens
herbevestig. Gedurende 1987 het die sinodes van die NGKA en NGSK 'n
gesamentlike gesprekskornmissie ("die GSK"), waarop albei verteenwoordig
was, gestig met die oog op die veren
ging van slegs hierdie twee kerke. In
sy verslag wys die GSK daarop dat die vereniging van di
twee kerke as
'n begin beskou moet word en dat die uiteindelike doelwit van beide kerke
Soos gewysig, het art 36.1 en 36.2 as volg bepaal:
genommer art 61, in die kerkorde in te voeg wat, volgens die notule, as volg
lees :
het die wysiging beteken dat 'n twee-derde meerderheidsbesluit van die
algemene sinode alleen voldoende was vir kerkverenig
ng en die stigting van
'n nuwe kerk.
Voorts het die algemene sinode art 1.1 van die kerkorde gewysig
deur die Belhar Belydenis by die belydenisskrifte te voeg en daama die
volgende besluit geneem:
14 ek later sal aantoon, is die plaaslike gemeentes van die NGKA wel
regspersone.
16 Schreiner AR toelaatbare omstandigheidsgetuienis beskryfas
17 drie hierdie skrywers noem as een van die hoofkenmerke van die
gereformeerde stelsel dat elke plaaslike gemeente die sigbare openbarring en
organisasie van die kerk en dus op sigself volledig kerk is. Die plaaslike
gelowiges self vorm die kerk en daarom is die gereformeerde kerk uit sy
aard 'n belydenis-kerk (Geldenhuys op cit 33). Kerkverband tussen
kerke wat nie dieselfde belydenis het nie of wat dieselfde belydenisskrifte
verskillend vertolk en kerkregtelik verskillend georganiseer is, is nie
moontlik nie, aangesien eenheid in belydenis die samebindende faktor by
kerkverband is (Pienaar op cit 268-269). Alhoewel kerkverband met
ander gemeentes noodsaaklik is, kan 'n losstaande gemeente nie verhinder
word om hom 'n gereformeerde gemeente te noem nie. (Pienaar op cit
269, Geldenhuys op cit 142-146, Kleynhans, op cit vol 3 op 8).
Meerdere vergaderings nl die ringe, streeksinodes en algemene sinodes is,
soos ek later sal aantoon, tydelik van aard en raak nie die selfstandigheid
18 van die plaaslike gemeente ofkerk nie.
Dat die NGKA die verband of verbintenis tussen afsonderlike
plaaslike gemeentes is, blyk duidelik uit art 3.1 van die kerkorde wat soos
volg lui:
21 onderhewig aan bepaling 78, die opsig oor, die regering van en die tug in
die kerk toevertrou. Volgens art 20 word die opsig en tug oor die
gemeente en die regering daarvan aan die kerkraad soos saamgestel uit
leraars of evangeliste, ouderlinge en diakens toevertrou. Die kerkraad is die
bestuursorgaan van die plaaslike gemeente, dit verteenwoordig die plaaslike
gemeente en neem besluite namens die gemeente. Dit dien reeds as die
eerste vorm van kerkverband (Kleynhans op cit vol 3 op 42). Bepaling
78 van die kerkorde lees as volg :
"Bepaling 78
22 hervorming, wat as volg gelees het:
23 of diaken uit elke gemeente. In die gemeentes waar meer as een leraar is,
dien een ouderling of evangelis of diaken per leraar op die ring. Tot die
werksaamhede van die ring behoort o a die stigting en ontbinding van
gemeentes (art 25.4). Die streeksinode word saamgestel uit alle leraars
binne sy gebied, saam met een ouderling ens soos die geval is met die ring.
Voorsiening word ook gemaak vir ander persone om in adviserende
hoedanigheid sitting te h
op die streeksinode. Art 30 bepaal dat die
streeksinode volle seggenskap oor sy eiendomme, finansies en
werksaamhede behou wat hy "voor vereniging gehad het ofdaarna verwerf
behalwe die wat volgens hierdie kerkorde aan die Algemene Sinode
oorgedra is of sal word ..." Die "vereniging" waarna verwys word, is die
vereniging op 7 Mei 1963 soos hierbo gemeld. Art 29 omskryf die taak en
bevoegdhede van die streeksinode en hiertoe behoort, volgens art 29.2 "die
behartiging van alles wat die plaaslike kerke in die gebied in gemeen het,
24 met uitsondering van die sake wat by die Algemene Sinode tuishoort".
28 ingebou. Na my mening was die belydenis verskans in art 36 en die 29 Mutual Aid Fund 1949 (1)SA 925 (C), was Ogilvie Thompson Wnd R 35 gemeente van Standerton aan die NH of G gemeente aldaar oorhandig en 38 moet in die huidige omstandighede, in die lig van die bepalings van die 39 Alfred Lodge 1917 CPD 177 op l80 en 184 en Cape United Sick Fund
van die algemene sinode. Daaronder val onder andere die behartiging van
die ekumeniese belange van die kerk (art 34.1); die administrasie van en
beskikking oor eie fondse en eiendomme (art 34.2); die bepaling van die
beleid wat gevolg moet word in verband met die werksaamhede wat deur die
streeksinodes behartig word (art 34.3); die behandeling van alle sake wat
deur die streeksinodes na hom verwys is en die beslissing oor tugsake wat
die leer van die kerk raak (art 34.4). Art 34(5) sluit die volgende in onder
die algemene sinode se werksaamhede :
Teen hierdie agtergrond kan die wysigings van die kerkorde deur, en
die besluite van die 1991 algemene sinode nou oorweeg word. Eerstens is
daar art 36. Voor die wysiging het art 36 van die kerkorde bepaal dat die
algemene sinode, met die uitsondering van die belydenis, die kerkorde kon
wysig of aanvul met 'n twee-derde meerderheidstem. Vir die wysiging
van die belydenis moes, soos ek reeds ges
het, elke streeksinode ook
afsonderlik met 'n twee-derde meerderheid ten gunste daarvan besluit.
Die beginsel wat hier gestel was, was dat elke gemeente van die kerk, deur
sy verteenwoordigers in die streeksinode, inspraak in 'n moontlike
wysiging van die belydenis moes h
. Ten opsigte van die belydenis, wat
deur Kleynhans, op cit vol 3 op 154 as die grondslag en beleid van die
kerk by uitnemendheid, beskryf word, was daar dus 'n beperking met
betrekking tot die bevoegdheid van die algemene sinode in die kerkorde
algemene sinode was nie by magte om die verskansing te omseil deur 'n
eensydige wysiging van art 36 nie.
Wat betref die reg van die algemene sinode om ingevolge art 36.2
wysigings in die kerkorde aan te bring, moet verder gelet word op die
algemene beginsel wat Lord Tomlin in Hole v Garnsey 1930 AC 472
(HL) op 500 gestel het dat die bevoegdheid van 'n vrywilhge vereniging
om sy grondwet te wysig, beperk moet word tot wysigings wat
redelikerwys geag kan word binne die beskouing en bedoeling van die
partye was tydens die sluiting van die kontrak, inagnemend die aard en al die
omstandighede van die kontrak. In Swanepoel v OVS Nederduitse
Gereformeerde Kerk 1949 (4) SA 919 (O) het De Beer RP met
goedkenring na hierdie beginsel verwys maar in 'n vroe
re beslissing,
waarna nie in die Swanepoel-saak verwys is nie, Fairham v Cape Town
nie bereid om die beginsel deur Lord Tomlin gestel, sonder kwalifikasie
te aanvaar nie. Op 928 het die geleerde regter ges
dat die beginsel
oorweeg moet word saam met 'n ander beginsel naamlik dat die hof
normaalweg me sal inmeng met dit wat te goeie trou gedoen word tot
voordeel van die betrokke vrywillige vereniging nie. Dit is nie nodig vir
huidige doeleindes om te oorweeg of hierdie kwalifikasie geregverdig is nie.
"In the case of a universitas or collegium, a church or hospital, or what the German jurists call a 'stifftung', the intention is that the association shall continue for ever and that it shall carry out the purposes of its founder or founders."
Ek kan my kwalik voorstel dat toe die NGKA in 1963 gestig is, die
opstellers van die kerkorde iets anders in gedagte gehad het as dat die
NGKA vir altyd sou bestaan. Die getuienis was dat die gedagte van
kerkvereniging eers in 1975 ontstaan het. Dit is vir hierdie rede, meen ek,
dat geen uitdruklike voorsiening in die kerkorde gemaak is vir die ontbinding
van die NGKA of vir kerkvereniging nie. Die basis van die
wysigingsbevoegdheid in art 36.2 was dus die veronderstelling dat die
NGKA bly voortbestaan. Dit was gemik op die voortsetting, verbetering
en aanpassing van die kerkorde soos omstandighede van tyd tot tyd dit sou
vereis. Die invoeging van art 61, daarenteen, was daarop gemik om die
verenig. Wanneer so 'n besluit geneem word, hou die NGKA, volgens art
61, op om as sulks te bestaan, gaan dit op in die nuwe kerk en word alle
regte, voorregte, eiendomme, bates en laste van die regspersone daarin
oorgedra aan die ooreenstemmende regspersone in die nuwe kerk.
Wesenlik kom dit daarop neer dat elke gemeente met al sy regte, voorregte,
bates ens eenvoudig opgeneem, en sonder enige deelname aan die besluit,
in 'n nuwe verband gedwing word.
Ek behandel vervolgens die betoog namens die VGK dat op 'n
behoorlike uitleg van die kerkorde die algemene sinode selfs sonder die
invoeging van art 61 die inherente of stilswygende mag gehad het om sy
besluit tot kerkvereniging te neem. Ek het reeds hierbo verwys na die
werksaamhede wat die kerkorde aan die algemene sinode opdra sowel as na
di
liggaam se verhouding teenoor die ander mindere kerkvergaderings.
besluit (1.1.34), is duidelik.
Dit is al meermale deur ons howe beslis dat die algemene sinode se
inherente bevoegdheid nie die reg insluit om sonder die goedkeuring van al
sy lede, dit wil s
al die gemeentes, die kerkverband te verander en 'n ander
kerk te stig nie. In die saak van The Nederduitsch Hervormde
Congregation of Standerton v The Nederduitsch Hervormde or
Gereformeerde Congregation of Standerton 1893 SAR 69 was die feite
kortliks as volg. In Februarie 1885 het die onderskeie algemene sinodes
van die Nederduitsche Hervormde ("NH") en die Nederduitsche
Gereformeerde (NG") Kerke, feitlik eenparig besluit om te verenig en
'n nuwe kerk te stig wat, tot daar op 'n naam ooreengekom sou word,
voorlopig bekend sou staan as die Nederduitsche Hervormde of
Gerefbrmeerde Kerk ("NH of G"). Kort daarna is die boeke van die NH
die sleutel van die kerk met die koster gelaat wat dit namens die NH of G
gemeente ontvang het. Sekere lidmate van die NH gemeente was nie
tevrede met die kerkvereniging nie en in 1892 het 'n leraar en 'n aantal
persone in die omgewing van Trichardtsfontein as kerkraad aanspraak
gemaak op die kerkgronde en kerkgebou op Trichardtsfbntein welke
eiendom voor die kerkvereniging aan die NH gemeente van Standerton
geskenk is. Hulle het hulself steeds as die NH gemeente van Standerton
beskou en het 'n hofaksie ingestel teen die nmve NH of G gemeente waarin
hulle die kerkeiendom terugge
is het. Die aksie is gehandhaaf in die
volgende woorde van Hoofregter Kotze op 81-82.
from the doctrine applicable thereto. Thus Ulpian says
corporations. The majority, that is the General
corporation into being, then the majority exceeds the
aangehaalde passasie niks meer ges
het nie as dat die Hervormde gemeente
van Standerton bly voortbestaan het. Ek stem nie saam nie. Hoofregter
Kotze behandel in die eerste gedeelte van die aangehaalde passasie, wat
eindig met die aanhaling van Ulpianus se Digesta-teks, wel die posisie van
die gemeente, maar gaan daama veel verder. Die Digesta-teks, volgens
die Watson-vertaling, lees as volg : "But if a corporate body is reduced
to one member, it is usually conceded that he can sue and be sued, since the
rights of all have fallen to one and the corporate body continues to exist in
name only". Dat een oorblywende gemeentelid die gemeente kan vorm,
kerkorde waarvolgens die kerkraad die gesagsorgaan is wat namens die
gemeente optree, moontlik gekwalifiseer word. Dit is egter nie vir huidige
doeleindes nodig om hierdie aspek te beslis nie. Dit raak nie die res van
die aangehaalde dictum van Hoofregter Kotze nie, waar hy met die
bevoegdheid van die algemene sinode handel. Daarin verklaar hy
onomwonde dat die algemene sinode nie gemagtig is om sonder die
toestemming van alle lede (of dit nou gemeentes of gemeentelede is) tot
kerkvereniging en die stigting van 'n nuwe kerk te besluit nie. Sien verder
The Nederduitsche Hervormde Congregation of Rustenberg v The
Nederduitsche Hervormde or Gereformeerde Congregation of Rustenberg
12 CLJ 140 op 141 waar die feite soortgelyk was aan di
van die
Standerton-saak; Dwane v Coza and Others 17 EDC 8 op 18; Coates
(and Cottrell v St John's Benefit Society 23 SC 38 op 40; Solomon v The